Fermentasie Skofkoordineerder
Fermentasie Skofkoƶrdineerder
Die geskikte kandidaat sal rapporteer aan die FERMENTASIE BESTUURDER en
sleutelprestasie-areas sluit die volgende in: · Toesighouding oor alle fermentasieprosesse tydens
skof wat insluit: fermentasie, kruisvloei (cross flow), sentrifuge (centrefuge) · Die oordrag van
alle skofinformasie insluitende alle tenkoorplasings op die SAP Rekenaarstelsel · Koƶrdinasie
van alle fermentasieprosesse tydens skof · Verseker dat alle gegiste basisse aan die voorgeskrewe
spesifikasies voldoen · Toesighouding oor personeel en hulle pligte • Beperk verliese en
afskrywings om aan begrotingsvereistes te voldoen · Tree op as lid van proepaneel vir deurlopende
evaluasie van produkgehalte · Verantwoordelik vir die nakoming van ISO9001 en BRC voorskifte
en standaarde, asook kelderhigiƫne en veiligheid.
Die suksesvolle kandidaat moet verkieslik oor die volgende ondervinding en vaardighede
beskik: · Bereidwilligheid om op ‘n deurlopende basis skofsiklusse te werk • Rekenaarvaardig in
(MS Office Suite) en SAP-vaardigheid sal ‘n verdere voordeel wees · Goeie kommunikasievaardighede
· Die vermoĆ« om te organiseer, koƶrdineer en te beplan.
Verdere vereistes: · Minimum kwalifkasie Graad 12 • Verkieslik woonagtig in die Paarl omgewing
· Enige toepaslike naskoolse kwalifikasie sal voordelig wees • Beskik oor eie vervoer.
Om aansoek te doen, rig asseblief ‘n volledige CV aan Diane Williams by die Menslike Hulpbron
departement, PrimĆŖre Produksie, Papegaaiberg of faks: 021 809-7975 of e-pos dcwilliams@
distell.co.za
Sluitingsdatum: 6 Mei 2011
Voorheen benadeelde kandidate word aangemoedig om aansoek te doen.
Indien u nie binne een maand na die sluitingsdatum gekontak word nie, moet u aanvaar dat u
aansoek onsuksesvol was. Ons bedank u hiermee vir u aansoek.
www.distell.co.za
U loopbaan is u grootste bate, mense is ons s'n.

Post a Comment