Bedryfshoof Company: GWK Beperk/Limited
Die volgende poste is by FLOTANK te Douglas in die Noord-Kaap beskikbaar:
Bedryfshoof: Kernvloot en Dienste (Posvlak P9)
Kerntake:
- Bestuur van personeel
- Voorsiening van logistieke funksie aan die kernvloot
- Voorsiening van logistieke diens aan die GWK groep en dryweropleiding
- Bestuur van die bedryfseenheid se begroting
- Bestuur van strategiese doelwitte
- Kliëntediens.
Vereistes:
- ’n Graad 12/Senior Sertifikaat
- Diens- en taakgeoriënteerd en ’n positiewe ingesteldheid
- Drie- (3-) jaar tersiêre kwalifikasie in Logistieke/toepaslik
- Agt (8) jaar toepaslike ervaring
- Rekenaarvaardigheid.
Applikante wat nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem nie, kan aanvaar dat hulle aansoeke nie suksesvol was nie.
FLOTANK streef na gelyke geleenthede ooreenkomstig sy diensbillikheidsriglyne.
Post a Comment