Header

SPORTSPESIALIS - University of Johannesburg

UNIVERSITEIT VAN JOHANNESBURG
UJ SPORT
PRESTASIE-UITNEMENDHEID: EENHEID VIR SPORTWETENSKAP
AUCKLANDPARK KINGSWAY-KAMPUS


SPORTSPESIALIS
(Verw. NA/1204805)

Vir meer inligting in verband met hierdie pos of om aansoek te doen, teken in op die UJ Personeelwerwingsportaal by http://www.ujhb.drm-za.com

Die Universiteit bied mededingende vergoeding. Slegs aanlyn-aansoeke sal oorweeg word. Die Universiteit aanvaar geen verantwoordelikheid vir aansoeke wat nie aan hierdie vereiste voldoen nie.

Benewens meriete op grond van kwalifikasies, ervaring en bewese prestasies, is die Universiteit van Johannesburg ook verbind daartoe om die potensiaal van voorheen benadeelde individue of groepe, sowel as gestremdes, in aanmerking te neem vir aanstelling.

Sluitingsdatum: 6 Mei 2012