Toesighouer: Voorrade Stoor (Handelstak - Humansdorp)
Die Koƶperasie, met sy hoofkantoor te Humansdorp is geleƫ digby gesogte strandoorde soos Jeffreysbaai en St Francisbaai en slegs 100 km vanaf Port Elizabeth. Ons bedieningsgebied sluit onder andere in die Visriviervallei, Tsitsikamma- en Langkloofareas wat as die mekka van melkproduksie beskou word, asook sitrusvrugte en vars produkte boerderybedrywighede in die Gamtoosriviervallei.
Toesighouer: Voorrade Stoor (Handelstak - Humansdorp)
Vereistes: • Die posbekleĆ«r rapporteer aan die Takbestuurder en sal moet kan bewyse lewer dat hulle oor die volgende bevoegdhede, vaardighede en persoonlikheidseienskappe beskik: • Graad 12 (Std. 10) met verkieslik ’n toesighouerskwalifikasie (NQF Vlak 4) • 2 jaar ondervinding binne ’n voorraadstoor met gepaardgaande administratiewe vaardighede en rekenaargeletterdheid • Basiese kennis van beste voorraadbeheerpraktyke, beroepsveiligheid en gesondheidsregulasies • Kandidate moet goed kan saamwerk binne spanverband, konflik kan hanteer, probleme kan oplos en goeie dissipline kan handhaaf • Stiptelik, betroubaar met gesonde sosiale gewoontes, uitstaande werksverwysing en opleibaar • Bewyse van natuurlike leierskapsvaardighede en resultate sal gelewer moet word • Persone met hoĆ« waardes, ’n positiewe ingesteldheid tot uitnemende kliĆ«ntediens en goeie interpersoonlike vaardighede word aangemoedig om aansoek te doen.
Sleutelprestasie-areas: • Deurlopende toepassing van voorraadbeheer- en veiligheidstelsels om voorraadverliese en beserings aan diens te bekamp • Algemene toesighouding, organisering en beheer oor personeel • Uitvoering gee aan die hoogste huishoudingstandaarde binne voorraadstoorareas
• HoĆ« gehalte kliĆ«ntediens te lewer.
Sluitingsdatum: Vrydag, 7 September 2012

Post a Comment